Luister Musiek In Jou Taal

Ondersteun Musikante Direk

Met GONS Musiek, verdien jou kunstenaars Rande in plaas van sente as jy na hulle luister op die platform. Jy deel dan dus in ‘n beweging wat dit volhoubaar maak vir kunstenaars om ‘n bestaan deur hul kuns te voer in Afrikaans.

Jou Kaartjie Na Feeste En Optredes

Met GONS Musiek, kry jy gratis toegang na feeste en optredes van jou gunsteling kunstenaars. Alles ingesluit in jou maandelikse subsrkipsie fooi. Beleef jou gunsteling kunstenaars in lewende lywe soos jy nog nooit van te vore het nie.

Verdien Meer Geld Vir Jou Musiek

GONS Musiek gebruik ‘n monetisering model wat maklik is om te verstaan, en meer belangrik – REGTE GELD vir jou musiek, in jou sak. Geen meer dubbelsinnige algoritmes of uit betalings wat lank vat en nie sin maak nie.

VIR LUISTERAARS

GONS is gebou om vir Afrikaanse musiek luisteraars ‘n wêreld klas toepassing te bied waaarop hulle na hule gunstelling Afrikaans kunstenaars in briljante kwalitiet kan luister.

AL JOU GUNSTELLINGE

Luister na al jou gunsteling kunstenaars op een plek. 

ONDERSTEUNING WAT SAAK MAAK

Deur na jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars te luister op ‘n ekslusief Afrikaanse platfom bied jy vir hulle ‘n manier om ‘n lewens bestaan deur hul musiek te vor.

GRATIS FEESTE EN OPTREDES

Ons wil hê jy moet gunsteling kunstenaars beleef. Dus gaan 25% van jou maandelikse subskipsie fooi direk aan ‘n fonds om GONS feeste te reel en vir jou gratis toegang na nader optredes te gee. Sien die GONS toepassing as ‘n kaartjie wat jou telkens gratis by feeste en optredes sal in kry.

VERSEKER ‘N TOEKOMS IN AFRIKAANS

Die GONS fonds, en GONS Hartklop fonds bestaan om nuwe en bestaande musikante finansiel en geestelik by te staan om ons erfenis te beskerm en verder te ontwikkel.

BEGIN GONS VANDAG!

GONS is beskikbaar op byde die Apple App Store en Google Play Store onder “GONS Musiek”. Installeer GONS vandag en probeer dit gratis vir 3-dae en betaal dan slegs R100 ‘n maand om al die voordele van GONS lidmaatskap te geniet.

Vir Kunstenaars

Voel jy soms jy maak net nie geld uit jou musiek uit nie, en as jy die somme probeer maak oor uitbetalings werk voel dit soms soos ‘n geval van “1 + 1 = 3”? Dan is GONS musiek vir jou! Sentraal tot die GONS waardes is totale deursigtighied:
– Verdien meer,
– Weet presies hoe ons daarby uitkom.
– Ons moedig ekslusiwiteit aan, maar dit is nie verpligtend nie,
– Lees die “GONS Model” doskument om te verstaan hoe dit werk voor jy jou musiek laai.

Alles Op Een Platform

Laai jou musiek direk op gons vanaf ons “Kunstenaars Portaal”. Bestuur jou musiek, uitbetalins en sien jou speel statistieke alles op een plek!

Verdien Meer

Verdien meer elke maand en verdien rande in plaas van sente vir elke luisteraar in ‘n manier wat sin maak en deursigtig is.

Speel GONS Feeste

Slegs kunstenaars op die platform sal oorweeg word vir GONS feeste. Laai jou musiek op en geniet geleenthede om voor jou luisteraars te speel op van die grootste verhoë wat die land al gesien het.

Kry Toegang Tot Die GONS Fonds En GONS Hartklop Progamme

Ons passie vir musiek beteken ons het ‘n passie vir die kunstenaars wie se musiek in ons harte GONS. As ‘n GONS kunstenaar kry jy toegang tot die GONS fonds waar jy bevondsing kan kry om jou kuns te bevorder asook GONS Hartklop wat ontwikkel is om na jou sielkundige welstand om te sien.

LAAI JOU MUSIEK VANDAG!

Is jy reg om ‘n GONS kunstenaars te word en te sien hoe jou musiek vir jou kan werk? Volg die skakel en skep jou profiel vandag! Dit vat minute en jou musiek is tipies binne 12-ure op die platform.

GONS FEESTE

Sien wat gebeur in jou provinsie die maand of loer op die toepassing onder “Feeste” om jou kaartjies te bespreek.
ONTHOU ‘N AKTIEWE GONS SUBSKRIPSIE IS JOU KAARTJIE IN.

GAUTENG

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

WES-KAAP

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

KWAZULU-NATAL

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

MPUMAPLANGA

VRYSTAAT

NOORDWES

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

OOS-KAAP

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

LIMPOPO

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

NOORD-KAAP

Ons beoog om met GONS feeste in kwartaal 3 2026 weg te skop. Loer af en toe om te sien wat ons in jou area beplan.

Die GONS Misie

GONS Musiek is begin deur mense met ‘n passie vir musiek en Afrikaans. Ons glo die kunstenaars wat dikwels die klankbaan van ons lewens skryf verdien om ook ‘n bestaan deur hulle kuns te kan voer, en nie net hoef staat te maak om toer en lewendige optredes – wat dikwels lang ure weg van hulle kie af beteken. Sentraal tot die GONS program is ons waardes.

Deursitigheid

Alles opbrengste wat deur die GONS platform gegenereer word, word met kunstenaars gedeel. Elke sent word geraporteer en elke besluit neem die menings van die kunstenaars wat ons platform gebruik in ag.

Ontwikkeling

‘N oorhoofse deel van GONS opbrengste gaan net so terug gaan aan ons kunstenaars om hulle te help hulle kuns te ontwikkel em bytestaan – sielkundig en finansieël. Slegs deur saamstaan, kan ons die industrie beter maak vir almal.

Waarde Bo Wins

Met GONS is ons eerste objektief nie winsgewendheid nie, maar om soveel waarde vir intekanaars asook die kunstenaars wat die platform te skep – ‘n tradisie van “almal bou saam en daardeur wen ons saam”.

GONS hartklop is ‘n program waardeur ons kunstenaars emosioneel wil ondersteun in ‘n loopbaan wat soms alleen is en baie sielkundige druk op kunstenaars plaas wie dikwels weke weg van hulle gesinne en families af spandeer. Kunstenaars sal per e-pos uitnodiging ontvang na GONS hartklop programme in hulle areas.

Kontak Ons
3 Tarragons Straat, Pretoria, 0081
+27 65 810 1974
info@gonsmusiek.co.za
GONS Musiek (Edms) Bpk